Carte Sukkelariteit Cornelius Leon Cornelius

Sukkelariteit

Limbă: africaans
Legare: Carte broșată
Disponibilitate: În depozitul extern
Expediem în 9-15 zile
64.83 lei
36 Lekkerlees Staaltjies Of jy nou self in die sekuriteitsbedryf was of nie, hierdie boek is 'n abso...

Informații despre carte

Limbă
africaans
Legare
Carte - Carte broșată
Publicat
2021
Pagini
134
EAN
9798463525185
ISBN
846352518Y
Enbook ID
38778106
Greutate
163
Dimensiuni
140 x 216 x 7

Descriere completă

36 Lekkerlees Staaltjies

Of jy nou self in die sekuriteitsbedryf was of nie, hierdie boek is 'n absolute moet vir diegene wat bietjie meer wil weet van hoe dinge in daardie bedryf was deur die oë van die skrywer wat dit alles deurgemaak het. Dis 'n boek gevul met 'n lag, 'n traan en ook 'n paar senutergende oomblikke. Die skrywer neem die leser nie bloot op 'n agter die skerms toer nie, maar vleg die gebeure in elke staaltjie vervat, met die gepaardgaande emosies waardeur hy self moes werk. Die lag oortref die hartseer by verre en hierdie boek is 'n kleinood vir enige koffietafel. Breek so bietjie weg van die alledaagse rumoer en kom reis saam deur die oë van iemand wat hierdie dinge eerstehands beleef het.

Die skrywer kan ook op Facebook gevolg word op sy blad, 'Maar net Mens' waar daar lekker saam gekuier word.

Clienții care au cumpărat această carte au mai cumpărat și

104.97 lei
531.33 lei

Sweetest Fiend

Raven Kennedy
109.40 lei