Carte Sterrevegters 3 Eric Von Benecke

Sterrevegters 3

Die Eerste Sterre Oorlog

Limbă: africaans
Legare: Carte broșată
Disponibilitate: În depozitul extern
Expediem în 14-21 zile
64.80 lei
'n Epiese Ruimte-avontuur! Die sterreoorloë het begin... Planeet Ude Ramazor, eens gedink verwoes de...

Informații despre carte

Limbă
africaans
Legare
Carte - Carte broșată
Publicat
2025
Pagini
204
EAN
9781991455802
ISBN
1991455801
Enbook ID
50449389
Greutate
244
Dimensiuni
140 x 216 x 11

Descriere completă

'n Epiese Ruimte-avontuur!

Die sterreoorloë het begin...

Planeet Ude Ramazor, eens gedink verwoes deur kernwapens, is terug en sterker as ooit. Onder die bevel van Kilner Valkener, sweer die oorlewendes wraak op die drie planete wat hul eens probeer uitwis het: Zedikiah, Rashida en Talbot. Met 'n magtige vloot en vernietigende wapens, is Kilner gereed om sy belofte aan sy sterwende vader na te kom-om Ude Ramazor se vyande tot in die stof te trap.

Maar oorlog bring meer as net vernietiging. In die skadu's beweeg die sluipmoordenaar Anleen Lindor, wie se eie wraak eed Kilner se lot kan verander. Is sy die een wat hom tot 'n val gaan bring, of is hul paaie bestem om op 'n onverwagse manier te kruis?

Sterrevegters Boek 3 is 'n aksiebelaaide en fassinerende reis deur sterrestelsels, oorloë en verraad. Maak gereed vir 'n avontuur wat jou asem gaan wegslaan!

Clienții care au cumpărat această carte au mai cumpărat și

74.48 lei
190.20 lei
72.37 lei
99.88 lei

Psychiatrische Pflege

Hilde Schädle-Deininger
197.96 lei

Rivoluzioni e protagonisti

Francesco Di Pietro
141.92 lei