Carte Meesterlike Dubbelspel Charne Harding

Meesterlike Dubbelspel

Limbă: africaans
Legare: Carte broșată
Disponibilitate: În depozitul extern
Expediem în 14-21 zile
64.83 lei
Die sewentienjarige Charlotte is baie geïnteresseerd in medies, veral die anatomie van die mens. Sy...

Informații despre carte

Limbă
africaans
Legare
Carte - Carte broșată
Publicat
2022
Pagini
160
EAN
9798813560729
Enbook ID
41529030
Greutate
191
Dimensiuni
140 x 216 x 9

Descriere completă

Die sewentienjarige Charlotte is baie geïnteresseerd in medies, veral die anatomie van die mens. Sy het 'n passie om mense te genees, maar daar is soveel wat teen haar tel. Vir vroue in die laat 1800's is 'n beroep in die manswêreld taboe, haar droom om medies te studeer sal altyd net 'n droom bly.
Na die afsterwe van haar pa neem hulle die trein na die onbekende Londen om by haar oom te gaan woon.

Oom Ben verstaan Charlotte se passie en hy het 'n plan. Sy word blootgestel aan 'n wêreld met moontlikhede, maar niks in die lewe kom sonder opofferings nie. Sy sal alles gee, selfs haar identiteit en liefde om dit te kry wat sy wil hê.
Daar is een man in Charlotte se lewe wat nooit sal opgee om te baklei vir haar liefde nie. Al beteken dit hy sal soms moet tweede kom.

Sy leer gou dat die wêreld 'n eensame en wrede plek kan wees, maar is sy sterk genoeg om haar droom uit te leef tot aan die einde?

In Charlotte se eie woorde: "'n Droom bly net 'n droom as jy niks daaraan doen nie. Maar 'n vrou met 'n droom maak 'n droom realiteit as sy ander vroue agter haar het met dieselfde droom."

"As jy regtig wil, sal jy! Al moet jy die broek van jou vyand aantrek en sy geur aan jou smeer. Jy moet soos hy word en sy agenda verander om vir jou te werk."

Clienții care au cumpărat această carte au mai cumpărat și

Iranisches Namenbuch

Ferdinand Justi
287.29 lei