Carte Is Daar 'n More Sybie Kleynhans

Is Daar 'n More

Limbă: africaans
Legare: Carte broșată
Disponibilitate: În depozitul extern
Expediem în 14-21 zile
64.83 lei
Tien jaar van sy lewe is gesteel. Tien lange jare waarin hy sy haat en verbittering kon voed. Nou is...

Informații despre carte

Limbă
africaans
Legare
Carte - Carte broșată
Publicat
2021
Pagini
168
EAN
9798759452768
Enbook ID
38300125
Greutate
200
Dimensiuni
140 x 216 x 9

Descriere completă

Tien jaar van sy lewe is gesteel. Tien lange jare waarin hy sy haat en verbittering kon voed. Nou is hy vry...

Jim Carlin word vrygelaat nadat hy onskuldig tronk toe is vir 'n moord wat hy nie gepleeg het nie. Wanneer hy op Panorama - die plaas wat eens syne was, aankom, lyk sommige dinge nog dieselfde en ander nie. Jan Koloko, Jim se eertydse vriend, is nou baas van die plaas. Maar dinge is op die oog af nie so rustig soos wat dit lyk nie. Toe Koloko 'n voorstel maak wat Jim tot in sy fondamente skud, word hy van die plaas af weggejaag. Dan begin die poppe dans.
Gaan Jim Carlin die haat en verbittering wat hy het laat los of gaan hy sy planne deurvoer?

Is daar 'n Môre deur Sybie Kleynhans se pen is 'n interessante verhaal. Die karakterisering en gedrewe dialoog dra by tot 'n plot wat nie rem aanslaan nie. Die gebeure in die verhaal wat vinnig op mekaar volg, dra by tot 'n spannende plotstruktuur. Die gevolg is dat die leser nuuskierig voortlees.

Dit is 'n goeie verhaal en lesers wat hou van iets anders as die alledaagse, sal hierdie boek geniet.
Annalize Hills - resensent

Clienții care au cumpărat această carte au mai cumpărat și

De Gevallene

Ruscsak M.L Ruscsak
112.94 lei
84.19 lei

Man of the West

J H Ellison
69.67 lei

Busque empleo con éxito

Christoph Kühnhanss
131.29 lei

Estudios de derecho romano

Cristina Fuenteseca Degeneffe
1 081.33 lei

Blonde de Pekin

J. H. Chase
27.32 lei

Race for Wireless

Gregory Malanowski
200.97 lei

Playtime in Phoenix

Shawnna L M Bolick
100.83 lei
253.91 lei

Land Sliding

W. H. New
193.00 lei