Carte Draaikolk Liversage Henry Liversage

Draaikolk

Limbă: africaans
Legare: Carte broșată
Disponibilitate: În depozitul extern
Expediem în 14-21 zile
45.47 lei
Johan Vermeer beland weens bedrog van 'n medewerker in die tronk en sy familie verwerp hom as gevolg...

Informații despre carte

Limbă
africaans
Legare
Carte - Carte broșată
Publicat
2021
Pagini
146
EAN
9798452682196
ISBN
845268219Y
Enbook ID
37042424
Greutate
204
Dimensiuni
152 x 229 x 8

Descriere completă

Johan Vermeer beland weens bedrog van 'n medewerker in die tronk en sy familie verwerp hom as gevolg daarvan. Hy reageer op n advertensie in'n landbou tydskrif om as plaasvoorman op 'n plaas in Zeerust-distrik te gaan werk. Die telefoon nommer is foutief en it radeloosheid besluit hy om van Pretoria af na die plaas te ryloop. Weens uitputting slaan hy in die plaaspad neer waar Martiens hom vir dood optel en plaas toe neem vir versorging. Ten spyte van sy verlede stel Martiens hom aan, om onder andere te help om die wildplaas uit te brei en 'n gastehuis te bou naby die draai in die rivier waar die vloedwaters altyd kolk: vandaar die plaas se naam.

Martiens en Breggie se kleindogter Chantel daag met haar boesemvriendin, Susan, by Draaikolk op. Vonke spat dadelik tussen Johan en Chantel omdat sy vas glo dat hy daarop uit is om haar erfporsie in te palm. Susan egter, is vriendelik teenoor Johan en deel intimiteite met hom wat Chantel reken onprofessioneel is omdat Susan 'n verloofde meisie is.

Intussen word van die wild gesteel. Johan en die plaaswerkers patrolleer die grensdrade op motorfietse en in die proses word Johan in 'n jaagtog agter die wilddiewe aan, gewond. Johan en Stoffel beplan saam 'n set om die diewe aan die kaak te stel en te vang. Sal die twee manne die mas opkom en die boewe vastrek, en kan Chantel en Johan die strydbyl begrawe en eerder luister na die roep van hulle harte?

Clienții care au cumpărat această carte au mai cumpărat și

Wounded by School

Kirsten Olson
164.11 lei
1 342.33 lei