Carte Die Wonderbaarlike Krag van Seen Richard Brunton

Die Wonderbaarlike Krag van Seen

Limbă: africaans
Legare: Carte broșată
Disponibilitate: În depozitul extern
Expediem în 14-21 zile
37.59 lei
Seën is om die wil, die genadeliefde, van God oor iemand of ʼn situasie te verklaar.Wanneer ons seën...

Informații despre carte

Limbă
africaans
Legare
Carte - Carte broșată
Publicat
2022
Pagini
92
EAN
9780473624934
ISBN
0473624931
Enbook ID
38989563
Greutate
59
Dimensiuni
102 x 152 x 5

Descriere completă

Seën is om die wil, die genadeliefde, van God oor iemand of ʼn situasie te verklaar.

Wanneer ons seën uitspreek in opregte geloof, dan aktiveer ons God Se mag om iemand - en ook onsself - of ʼn situasie te verander vanwaar dit tans is tot waar God dit wil hê.

Jesus het elke Christen gesag en mag gegee om ander in die Naam van die Here te seën sodat lewens en situasies verander. Die krag van seën is wonderbaarlik. Dit ontsluit die werking van die Heilige Gees wat vreugde, vrede, voorspoed en vrug wil bewerkstellig en gesondheid, sukses en beskerming skenk.

Ontdek in hierdie boekie hoe seën werk en leer om diegene te seën wat jou vloek of seermaak. Leer hoe seën jy jou huweliksmaat, jou kinders, jou huis en jouself, asook jou werkplek, jou land en gemeenskap - en ook vir God Self.

Jy kan jou wêreld verander.

S-ar putea să te intereseze

Clienții care au cumpărat această carte au mai cumpărat și

Kroes

Pat Stamatelos
100.29 lei

Zip!

Nataniel
100.29 lei

The Molecule of More

Daniel Z. Lieberman
84.96 lei

Surrounded by Idiots

Thomas Erikson
63.80 lei

Behave

Robert M. Sapolsky
93.23 lei
120.24 lei
35.27 lei
755.48 lei
23.27 lei
143.53 lei

Memoirs...

Henry Bourget
163.49 lei
76.60 lei

Look At Us Now

Bernadette Noll
67.63 lei
33.76 lei

Organic Reactions V50

Leo A. Paquette
1 221.68 lei